Leerlinge terug op skoolbanke

Henriette Lamprecht
Staatskole het gister amptelik leerlinge vir die nuwe skooljaar verwelkom. Terselfdertyd het graad 11's van verlede begin met die skryf van 2021 se nasionale eksamen wat noodgedwonge uitgestel moes word nadat vraestelle uitgelek het. Die graad 11's skryf tot 21 Januarie, terwyl verlede jaar se graad 12's op 7 Februarie met hul eksamens begin wat tot 15 Februarie duur. Rivaldo Kavango het die Primêre Skool Eros asook die Sekondêre Skool A. Shipena besoek waar spesiale My Zone-dagboekies vir die huidige skooljaar uitgedeel is.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!