Leeus praat oor NPL
Leeus praat oor NPL

Leeus praat oor NPL

Sokker
Andrew Poolman
Die uitvoerende bestuur van Black Africa sokkerklub nooi alle ondersteuners om môre ’n vergadering by te woon wat om 15:30 by die saal van die Hoërskool Immanuel Shifidi in Katutura begin. Reëlings sal deurgegee en bespreek word rakende die aankondiging dat die Namibiese Premierliga-seisoen vir 2017-2018 op die naweek van 21 Oktober ’n aanvang sal neem. Die teenwoordigheid van alle ondersteuners van Black Africa word as belangrik beskou. Navrae kan aan Cassius Moetie by sel. 085 272 1518 gerig word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!