Legacy of Love bring hoop

Die leukemieleiers Jean Pootbaudier (3) en Udo Kleinstüber (72) sal by die veldtog baat.
Tielman van Lill

Ronel en Sybrand de Beer asook 40 ander bergfietsryers sal môre in hul Legacy of Love-fietsryklere vir die Nedbank Desert Dash in die hoofstad aantree.

Die De Beers (tweemanspan) sal saam met Anri Parker, Danie van Aswegen, Gert Maritz, Hentie Hough, Gregor von Medeazza, Daneel van der Walt en Jaco Esterhuyzen, Franco Smit, John Valetin, Petrus Meiring, Pierre Lambert, Johan Fourie, Cobus de Waal, Jan van Blerk (soloryers), Johan de Beer/Adriana de Beer, Kallie Grünschloss/JG van der Westhuizen, Hannes Tait/Xavier Kordus, Johann Liebenberg/Anja Potgieter, Schalk van der Merwe/Gerard Tromp (tweemanspanne), Willem Steenkamp/Van Der Merwe Tromp/Philippus Tromp/Christelle Tromp, Ingram van Heerden/Jo van Heerden/Johan Mouton/Christine Mouton, André Smit/André Delport/Grant Muller/Petra Muller, Ruan Hough/Jacobus van Zyl/Michael Pekalski/FC Marais (viermanspanne) vir families en ouers ry wat ’n geliefde aan die dood afgestaan het.

HULLE WORD ONTHOU

Jeandré Bock, Jessica Kotze, Mia Maritz, Rarinovandu Ndjitaviua, Carissa Oosthuizen, Mirey Valentin, Edwardo Nel, Ru-aan Zenely Papo, Louise Engelhard, Nico Tromp, Rika Grové, Chris van Rooyen, Louis Nyhof, André van Staden, Gerhard Beyleveld, Hans Botha, Topper Kühn, Johan Venter, Piet Basson, Vilho Nengosho, Dawid Krause, Ingrid Angermund, Freddy van Wyk, Patrick Borruso, Philip Mouton, Nico du Toit, Schalk Steyn, Marissa Lochner, Renaldo Coetzee, Gawie Koekemoer, Christo Greyling, Beulah du Pont, Wilhelm Mosehuus, Danie Myburgh/Welma Myburgh, Dee Thakur, Marquis Pretorius, Hennie Maré, Frikkie Engels, Gerald Henry McCarthy, Tersius Annandale, Ingrid Scholtz, Piet Engelbrecht, Ingo Kirstaedter, Yolande Olivier, Marina Pitout, Daan Liebenberg, Neeld Dodds, Malie Snyman en Riette van Wyk.

Die leukemieleiers Jean Pootbaudier (3) en Udo Kleinstüber (72) sal by Legacy of Love se veldtog baat.

Legacy of Love het gesê: “Ons wil ons graag ons dankbaarheid teenoor ons borge, vennote en vrywilligers vir hul volgehoue en getroue ondersteuning teenoor ons projekte en funksies uitspreek.

“Of hul bydrae kontant of iets anders is, maak nie saak nie. Hierdie maatskappye staan ons elke jaar by. ’n Spesiale woord van dank aan Robert de Villiers van African Personnel Services (APS), ons ankerborg, wat ons vanjaar vir drie groot byeenkomste geborg het. APS het die jaarlikse Legacy of Love-gholfdag, bergfietsfamiliedag en verlede Donderdagaand die kersaansteekseremonie geborg.”

Legacy of Love het in 2019 die eerste met die Desert Dash gery.

“Aan die einde van die dag, is daar net een vraag wat ek aan myself kan vra en dit is: ‘Het ek vandag genoeg liefde betoon, het ek genoeg gelag en het ek ’n verskil gemaak?’” – [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!