Leon Jooste tree uit die politiek
Ronelle Rademeyer - Die man wat sedert 2015 onverpoos gewerk het om die staatsonderneming-landskap in Namibië te verander ter wille van groter deursigtigheid en verantwoordbaarheid, tree uit die politiek.
Mnr. Leon Jooste, wat ses jaar gelede deur pres. Hage Geingob as die minister van staatsondernemings (SOE’s) aangestel is, het aan Republikein bevestig hy verlaat “oor so drie tot vier maande” die politiek en sal nie langer 'n lid van die kabinet wees nie.
Sy ministerie word dan ’n departement binne die ministerie van finansies en sal dus voortaan onder minister Ipumbu Shiimi resorteer.
Lees die volledige berig môre in Republikein.
Foto: Argief

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie