Lesersfoto's 1 April 2021

Tanja Bause
Mooi: “Die foto is op ons plaas so 30 km wes van Rehoboth geneem,” sê Desireè Freygang.

Grasgroen: “Die Swart Nossobrivier buite Gobabis,” sê Natasja Jooste.

Lekker: Nika het die foto van die reën in die suide van die land geneem.

Dankbaar: “Dit is hoe dit in Mariental gelyk het. Alle dank en eer aan die Almagtige,” sê Amalia Kahuika.

Sopnat: “Ná reën in die Bethanie-omgewing,” sê Jan Farmer.

Eg Namibies: “Annie en Leah geniet die riviere wat loop en is vol modder,” sê Christopher.

Heeltyd speeltyd: “Ma, dit is baie lekker in die Kuisebrivier,” sê Dimitrio Olivier.

Kleurvol: “Die ingang van ’n Namibiese plaas ná die reën,” sê Björn Basler.

Groot trek: “Ek het gedink ek stuur hierdie foto van ons ‘Great Migration’ hier op Wilhelmstal,” sê Renate Leicher.

Maak soos ek voel: “Moet nooit toelaat dat die lewe jou kleur beïnvloed nie,” sê Jo’mari Kinnear.

Drie koppe?: Carmen Hellmann het die foto in Etosha geneem.

Na-aper: Liezel Jansen het die foto in Etosha geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer