Lesersfoto's 1 Desember 2020
Spieëlbeeld: Charisma O'Callaghan het die foto by Walvisbaai se strandmeer geneem.
Dapper stapper: Koos Liebenberg het die gompou in Etosha afgeneem.
Oulik: “Ek het die foto by Solitaire geneem,” sê Hertha Syvertsen van Lüderitz.
Smul: Helena Brenkman het die foto geneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie