Lesersfoto's 1 November 2021

Tanja Bause
Oud: “Die vuurtoring op Lüderitz by Diazpunt,” sê Bjorn Basler.

Lekker: “Yskristalle op bier weens koue weer,” sê William Lloyd.

Van onder: “Die Raft in Walvisbaai uit ’n ander oogpunt,” sê Koos Liebenberg.

Swembad met ’n uitsig: “Die foto is by Camp Gecko geneem,” sê Edwin Pagel.

Rustig: “Geïsoleerd en vreedsaam in Walvisbaai,” sê Björn Basler.

Wag vir nog: “Die wolk het baie laag oor Katutura gehang,” sê Piedab van der Westhuizen.

Ontspan: “Sonsondergang by Camp Kipwe,” sê Björn Basler.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer