Lesersfoto's 1 Oktober 2021

Tanja Bause
Oeroud: “Dit is wat oor is van die Ugab-terras,” sê Björn Basler.

Atmosferies: “Nog ’n pragtige sonsondergang oor die Kwandorivier in die Zambezi,“ sê Edwin Pagel

Groenigheid: Kianu Etzold het die plant in die omgewing van Walvisbaai afgeneem.

Wil lewe: Koos Liebenberg het die plant in gebarste kleigrond by Walvisbaai afgeneem.

Grens: “Die Oranjerivier is die grens tussen Suid-Afrika en Namibië,“ sê Björn Basler.

Spieëlbeeld: Stephen Croucamp het die foto in Erindi geneem.

Goud: “Sonsondergang naby Gibeon by die Visrivier,” sê Jadine Basson.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer