Lesersfoto's 10 Junie 2020

Tanja Bause
Uitgevat: "Ek is reg vir die diens," sê Nicole Coetzee.

Ontspanne: “Ek het vir Alejandro Barth afgeneem terwyl hy die natuur geniet,” sê Chamerine Engelbrecht.

Vriende: “Sarah en Prisca het hulle aand geniet,” sê Kontjiwawa Kambara.

Lekker: “Die families van Namibië en Suid-Afrika was op toer saam met Reon's Toere.”

Mooiste: “Kayla van Wyk, jy is my pragtige blom,” sê tannie Lalie van Wyk.

Is ek in Hollywood?: “Christof Pretorius verwonder hom aan die liggies in die Strand Hotel op Swakopmund,” sê Hannes Pretorius.

Vakansie: Barushka Pienaar en Caitlyn Brendell het die vakansie heerlik op Swakopmund gekuier.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer