Lesersfoto's 10 Maart 2021

Tanja Bause
Nog baie: Gerrit Steenkamp het die foto sowat 50 km voor Okahandja vanaf Karibib geneem.

Kuier: “Die foto is by ons vriende se plaas Jonkersgrap No.7 in die Khomas Hochland geneem,” sê Odette van der Westhuizen.

Lekker: “Die Khamrivier op die plaas Fhaalhoek,” sê Charmaine Feris.

Alles raak groen: “Ek het die foto uit my kantoor tussen Keetmanshoop en Grünau geneem,” sê André van Niekerk.

Atmosferies: Die Ochsenwagen Hotel Pension op Rehoboth is deur Michaela Majiedt afgeneem.

Dankbaar: “Uit God se hande ontvang,” sê Rene Strauss.

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer