Lesersfoto's 11 Desember 2020

Tanja Bause
Ounooi: “Blommie kry 'n soen op die plaas Guruchab.”

Lawwe klomp: “Die een is meer verspot as die ander,” sê Janis Herbert.

Familie: “Dit is Roxy en haar eerste seun,” sê Lalie van Wyk.

Ons mamma: “My dogter, Izylma, saam met haar hansdiere,” sê Marlize Nel.

Aandagtig: “Chips kyk die Amerikaanse verkiesings,” sê Murray Smit.

Oulik: Die foto van Mila en haar maatjies is per WhatsApp ontvang.

Gogga: “Hallo en wat is jy?” vra Nala.

Kommentaar

Republikein 2025-04-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer