Lesersfoto's 11 Januarie 2021
Diep Suide: Bethanie se reën soos deur Jan Farmer gesien.
Donker: "So lyk die weerligte noord van Maltahöhe op Oujaarsnamiddag," sê Jaco Barnard.
Uitsig: "Wat 'n pragtige uitsig op die Oanobdam ná die reën," sê Nikita Platt.
Vrolik: "Reëntyd by Tsumeb," sê Zandria de Scande.
Ook mooi: "Selfs onkruid in al die mooiste kleure is ook mooi ná die reën," sê Corrie van der Westhuizen van Mariental.
Besonders: “Die pragtige blom van die kaktuskoningin van die nag is elke jaar 'n skouspel van die natuur. Dit groei in ons tuin op Swakopmund,” sê Regine Küchemann.
Kleurvol: Elize het die foto in haar tuin geneem.
Kom uit: “Die son speel wegkruipertjie agter 'n wolk by Outjo,” sê Alismi Bosman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie