Lesersfoto's 11 November 2020

Tanja Bause
Mooi: “Ná 25 jaar is Lurdich en Frank Vries se liefde nog sterk.”

Leer vroeg: “HJ help om die beeste op Guruchab te voer,” sê Marlize Nel.

Welkom: “Hier is ek in Erindi en wag om toeriste in ons land te verwelkom,” sê Andrew Davids.

Uitgevat: “Jacoline Gordon is reg vir die bruilof,” sê Lurdich Vries.

Kommentaar

Republikein 2025-04-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer