Lesersfoto's 11 November 2021

Tanja Bause
Maatjies: “My vriend die jakkals,” sê Kylé Herbst.

Broers: Erwin Pagel het die foto in Etosha geneem.

Vaak: Ilze Phillipson het die foto by Zannier Hotel Omaanda geneem.

Koning: W. Dempsey het die foto in Etosha geneem.

Baie: Kianu Etzold het die flaminke by die vleilande in Walvisbaai afgeneem.

Rustig: “Ek het die rob by die Walvisbaai-strandmeer afgeneem,” sê Jan Farmer.

Genoeg: “Klaar in die water gespeel,” sê Uwe Neustadt.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer