Lesersfoto's 12 April 2021

Francoise Steynberg
Sien jou: Koos Liebenberg het die jakkals by die see afgeneem.

Spelerig: Johané Boshoff het die dolfyne by Lüderitz afgeneem.

Baie: “Flaminke in die strandmeer by Walvisbaai,” sê Piedab van der Westhuizen.

Soek warmte: “Ek het amper op die rakker getrap,” sê Rene Strauss.

Kos: “Hierdie duisendpoot staan geen kans teen die kewers nie,” sê 'n leser wat die foto per WhatsApp gestuur het.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer