Lesersfoto's 12 Augustus 2020
Gelukkige varkie: “Dit is soos dit hoort,” sê Björn Basler.
Familie: AK van Donkerhoek het die foto van die wilde perde by Aus geneem.
Mooi: Gawie Koekemoer het die foto van die honger jagluiperd by die Aloegrove Safari Lodge geneem.
Oulik: “Oranjemund het nog ’n gemsbokkie ryker geword,” sê Adriaan van Rooyen.
Op die plaas: Die foto is op die plaas Masindi in die Gobabis-distrik geneem.
Kan jy my sien?: Sharon Rossouw het die foto van die verkleurmannetjie in haar tuin geneem.
Kamoefleer: “Kan iemand die rooiborsnektarvoël sien?” vra Elize.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie