Lesersfoto's 12 Februarie 2021

Tanja Bause
Familiepret: “Namibiërs geniet die water in die Sesriem-canyon terdeë,” sê Michelle le Roux.

Apokalipties: Chrisma Viljoen het die donker wolke afgeneem.

Blomprag: JP Viljoen het die foto van die lelies op die plaas Sandhof geneem.

||Kharas: Dawiena Tieboth het die lelie in die Brukaros-omgewing raakgesien.

Hier kom dit! “'n Baie swaar reënstorm het ons suid van Rehoboth ná Duineveld ingewag,” sê Heino Jansen.

Weerkaatsing: “Dit is prentjiemooi,” sê Petro Ludeke wat onlangs Sossusvlei besoek het.

Spokie: Melanie Niemand het dié foto tussen Otjiwarongo en Okahandja geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer