Lesersfoto's 12 Julie 2021
Vervalle: Mervano Brown het die foto by Diaz-punt op Lüderitz geneem.
Verlede: “Ek het die ou murasie langs die C26 naby Gamsberg afgeneem,” sê Edwin Pagel.
Bo die wolke: Die opkoms van die son is mooi op Oranjemund,” sê Aidan-Jon Stanley.Toeka se tyd: Mogamat Salie Saban het die foto by Pelikaan-punt geneem.
Baie: “Die windpomp het nie nodig om water te pomp nie,” sê Björn Basler.
Mooi: Björn Basler het die reënboog by die Windhoek Mountain Lodge afgeneem.
Spoggerig: “Seker meer as 50 jaar gelede het die vergete Mercedes, nou op Ripley’s-kamp ’n paar kilometer buite Windhoek, menige jong dame se voete onder haar uitgeslaan,” sê Fanie Smit.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie