Lesersfoto's 12 Junie 2020
Kuns: “Dit is asemrowend wat wind kan doen.” Die foto is per Whatsapp uit Okahandja ontvang.
Mooi in pienk: Elize het die foto in haar tuin geneem.
Sopnat: “Ek het die foto ná die reën in Khomasdal geneem,“ sê Piedab van der Westhuizen.
Besonders: Björn Basler het die foto van die reënboog op die plaas Helmeringhausen geneem.
Lekker: “Die reënboog was so mooi op Karibib,” sê Charmain Smit.
Droog: “Ek het die mooie berge by Hauchabfontein afgeneem,” sê William Lloyd.
Atmosferies: Llewellyn Samson het die foto in die Skeleton Coast Park naby die mond van die Kunenerivier geneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie