Lesersfoto's 12 Oktober 2021

Tanja Bause
Kyk links en regs: Kylé Herbst het die foto geneem.

Lomerig: “Ek is baie moeg en wil net slaap,” sê Kylé Herbst.

Ou grote: Edwin Pagel het die olifant in Etosha afgeneem.

Refleksie: “Die springbokke was baie dors en het sommer in die water ingeloop,” sê Edwin Pagel.

Ek sien jou: Kianu Etzold het die foto geneem.

Honger: “Ons word by voerpunte op Guruchab ingewag,” sê Marlize Nel.

Weggekom: “Die sebra het ’n leeu-aanval oorleef,” sê Edwin Pagel.

Kommentaar

Republikein 2025-02-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer