Lesersfoto's 13 Augustus 2020

Tanja Bause
Slim: “Dis vrek koud, maar ma se bed is warm.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Beste maatjies: “Dis opregte liefde tussen ’n viervoetige en haar maatjie.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Só word dit gedoen: “Chocolate Log gaan binnekort nie meer beskikbaar wees nie. So my ma Chris Kleynhans het my op my 18de verjaardag my laaste bederf gegee,” sê Roco van Hentiesbaai.

Aangename kennis: Stoffel, die Jack Russel ontmoet 'n skaapooi. Die foto is deur Christine Potgieter ingestuur.

Lekker: “Rusty geniet sy uitstappie. Sodra dit lyk of ons wil ry, is hy eerste in die kar. Hy wil nie bly nie,” sê Helena Harmse.

Dis myne: “Sy wil altyd ’n bietjie spog met haar tou en hou van pose vir n foto of 2,” sê Alicia Loftie-Eaton.

Hou mekaar warm: “Piggy, die Jack Russel en Reinhardt lê en slaap.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Kommentaar

Republikein 2024-11-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 37° Rundu: 23° | 37° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 24° | 34° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 25° | 34° Otjiwarongo: 21° | 31° Omaruru: 22° | 35° Windhoek: 20° | 32° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 16° | 22° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 15° | 21° Rehoboth: 20° | 34° Mariental: 22° | 37° Keetmanshoop: 20° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 16° | 34° Ariamsvlei: 21° | 37° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 21° | 37° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 16° | 33° Maseru: 15° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 21° | 36° Windhoek: 20° | 32° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 28° Johannesburg: 18° | 30° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 31° Harare: 18° | 29° #REF! #REF!