Lesersfoto's 13 Augustus 2021

Tanja Bause
Maatjies: “Zea de Lange het ’n donkie gekry,” sê ouma Renee.

Uitstappie: “Lucinda en Nikisha Bok en die honde gaan vir ’n uitstappie in die Okahandjarivier.” Die foto deur Johan Photography geneem.

Trots: “Leila is haar mammie se alles,” sê Chezlin Claasen.

Snoesig: “Optel en Bella cuddle op die rusbank,” sê Natasha Kotze.

Koning: Sandra Stofberg het die foto geneem.

Oulik: “Anja met Snowflake en Snowball,” sê mamma Geraldine.

Lê nog so bietjie: “Coco en Cloë wonder hoekom ek so vroeg opstaan,” sê Ansie Burger.

Wegkruipertjie: “Kom soek my,” sê Pepper.

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer