Lesersfoto's 13 November 2020

Tanja Bause
Jy kan my nie sien nie: “Die hasie kruip weg,” sê Björn Basler.

Kry warm: Holger Ahrens het die foto in Etosha geneem.

Lekker: “Die jongeling was baie spelerig,” sê Pieter Steenkamp.

Twee?: Lydia het die foto by Wolwedans geneem.

Oulik: “’n Aanduitstappie saam met ma by Halali in Etosha,” sê Uwe Neustadt.

Trots: Jurgens Coetzee, 'n graad 10-leerling, neem graag foto' s van sy opkomende boerdery op Keetmanshoop.

Kleurvol: “Die Namibiese rotskoggelmander het die beskerming van sy gaatjies in die rotse verlaat om ons kampterrein te verken,” sê JP Archer.

Kommentaar

Republikein 2025-04-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer