Lesersfoto's 14 Junie 2021
Besig: Edwin Pagel het die foto by die Okaukuejo-watergat in Etosha geneem.
Moeg: “Ek het die slapende krokodil by Mokuti afgeneem,” sê Björn Basler.
Afkoel: “Die pragdier is by Eldorado anderkant Outjo afgeneem,” sê Düann Krüger.
Maats: “Saam kan ons enigiets oorwin.” sê Uwe Neustadt.
Mooi: Stephen Croucamp het die foto in Erindi geneem.
Klein en fyn: Olga Sell het die foto van die by op die aalwyn geneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie