Lesersfoto's 15 April 2021
Uiteindelik: Dawiena Tiboth het die foto van die reën wat by Brukaros val vanaf Bethanie geneem.
Sprokiesagtig: “’n Wolkbreuk op die plaas Helmeringhausen,’ sê Björn Basler.
Pad na êrens: Die Daan Viljoen-pad, deur Esther van Zijl afgeneem.
Groen: “Ek deel die asemrowende uitsig van Kanibib,” sê Beulah Janser.
Mooi gesig: “’n Vol Oranjerivier; baie mooi om na te kyk,” sê Aidan-Jon Stanley.
Kleurvol: “Ek het skemertyd van ons plaashuis se stoep die besonderse sonsondergang afgeneem. Met die natuur om jou is daar altyd iets om af te neem,” sê Elizna Meyer.
Nog op pad: “Kyk net die mooi uitsig op die plaas Kamswas, sê Shalene.
My dorp: “Rehoboth is te pragtig,” sê Noleen.
Baie sand: “Die foto is vanaf Big Daddy in Sossusvlei geneem,” sê Gert Kemp.
Natuurskoon: “Ek het die foto op Rehoboth by Mooi Meisiesfontein geneem,” sê Silla Diergaardt.
Besonders: “Ek het Sesriem toe gegaan en selfs gaan swem,” sê Charlie Kooiman van Windhoek.
Mooi: “Ek het die foto in die informele nedersetting van Rehoboth geneem,” sê Eveleen Campbell.
Atmosferies: Petré van Zyl van Swakopmund het die foto by Gross Barmen geneem.
Vuur: “Die hemel brand. Ek het die foto op pad werk toe geneem,” sê Fiona Ross.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie