Lesersfoto's 15 Desember 2020

Tanja Bause
Besonders: “Sesriem met die Sossusvlei-duine in die agtergrond,” sê Björn Basler.

Landerye: Johane Boshoff het die foto op Aussenkehr geneem.

Kus toe: “Dié is die Kuiseb-pad,” sê Björn Basler.

Vuurbal: Craig Deyzel van Walvisbaai het die foto geneem.

Atmosferies: Die sonsondergang op Middelplaas is deur Caroline Feris afgeneem.

Koel: Johane Boshoff het die foto naby Aussenkehr in die verre suide van die land geneem.

Mooi: “Kyk my pragtige rose in my tuin. Hulle is almal op een tak,” sê Agnes de Waldt.

Kommentaar

Republikein 2025-04-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer