Lesersfoto's 15 Februarie 2021
Hallo: “Welkom terug, ek het gewonder wanneer ek jou weer gaan sien,” sê Rene Strauss.
Mooi: “Dit is die Auobrivier wat deur die groen Kalahari vloei,” se Björn Basler.
Kontras: Gerrie Connan het dié foto op Elisenheim geneem.
Op pad see toe: “Dit is die Oranjerivier by Rosh Pinah,” sê Ria Dunn.
Rivier en see ontmoet: “Hier loop die Oranjerivier in die see,” sê Michelle.
Kleurvol: “Die plaas Hakon in die Gobabis-distrik in alle glorie ná wonderlike reën die laaste maand,” sê Sonel.
Poskaart: “Sprokiesprentjiemooi net ná die wonderlike reëns,” sê Roline Fourie. Die foto is op ’n plaas in die Dordabis-distrik geneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie