Lesersfoto's 15 Maart 2021
Mooi: “So lyk dit op die plaas Kamswas ná die vorige aand se reën,” sê Archie.
Vol: Die Oranjerivier tussen Noordoewer en Vioolsdrift is deur Ria Dunn afgeneem.
Links of regs?: Chrisma Viljoen het die foto geneem.
Dankbaar: “So reën dit lekker op die plaas Kamswas,” sê Moladia.
Oulik: Huscit Visagie het die foto by Osona Village geneem.
Oral water: “Reënwater in hul kroontjies,” sê Marietha Boshoff.
Lekker: “Ragnar geniet die rivier,” sê Meyer Moolman op Wabi Game Lodge

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie