Lesersfoto's 15 Oktober 2020
Kruidjie-roer-my-nie: "Jy is 'n bondeltjie liefde as ons donkiekar ry," sing Anton Goosen. Björn Basler het nog 'n treffende eg Namibiese foto geneem.
Lekker: “Die twee, Herto (7) en Mienke Swarts (6), het Duin 7 by Walvisbaai gaan uithardloop ten spyte van die erge winde wat gewaai het,” sê Chantelle Swarts.
Mooi: “Boetie met sy Harley,” sê Eugene Izaks.
Maak 'n verskil: “Okahandja se vroue en 'n paar mans draf vir End Gender Base Violence,” sê Helena Brenkman.
Heeltyd speeltyd: “Zao and Zano Markgraaf speel lekker saam,” sê Lurdich Vries.
In goeie hande: “Vertroue en liefde is alles,” sê Nadia Lundon.
Trots: “Klein Zavi volstaan met die feit dat kinders aan en in die grond hoort,” sê sy ouma Ingrid van Rehoboth.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie