Lesersfoto's 15 Oktober 2021

Tanja Bause
Die son sak: Edwin Pagel het die foto van die Okaukuejo-watergat geneem.

Ontsagwekkend: “’n Koue front is op pad na Namibië,” sê Björn Basler.

Fyn: Koos Liebenberg het die vygie op Walvisbaai afgeneem.

Arendsblik: “Bome in die woestyn,” sê Björn Basler.

Twee lande: “Hierdie is ’n foto van ’n sonsondergang op die Choberivier naby Kasane, met Namibië op die agtergrond,” sê Edwin Pagel.

Tot siens: Stephen Croucamp het die foto in Erindi geneem.

Goud: “Ek het die foto in die Suide naby Helmeringhausen geneem,” sê Björn Basler.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!