Lesersfoto's 16 Februarie 2021
Ons land: “Ek kon sweer dis oomblikke soos dié wanneer die ink op God se skilderlappie die mooiste vertoon,” sê Heino Jansen van Duineveld.
Die land word groen: Pablo Werz, ’n Duitse toeris wat tans in Namibië is, het die foto geneem.
Baie reën: “So lyk Bethanie se reën,” sê Jan Farmer.
Groen so ver die oog sien: “Dit is hoe mooi die suide van die land tans is ná die goeie reën,” sê Björn Basler.
Atmosferies: Otto en Christo Swarts het dié foto by die Visrivier op Mariental geneem.
In vloed: Warren Marais het die Klein Windhoekrivier afgeneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie