Lesersfoto's 16 Junie 2020

Tanja Bause
Beeldskoon: “Swakopmund is elke oggend op sy mooiste,” sê Kathleen de Klerk.Duin 7: “Die skoonheid van Namibië,” sê Laina Nangolo. Ontspan: “Na 'n lang dag in die Mopane-woude van Namibië,” sê Manfred Myburgh. Luister: “Hier op Swakopmund gehoorsaam al wat leef en beef vandag die maatreëls vir sosiale afstand,” sê Pierre Grigor. Spieëlbeeld: Anita de Klerk het die foto op Rundu geneem.Kleurvol: “Ek het die mooiste sonsondergang in Windhoek afgeneem,” sê Liana Thirion. Kalm: Moira Holder het die foto vroeg in die oggend op Lüderitz geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer