Lesersfoto's 16 Maart 2021

Tanja Bause
In my tuin: “’n Kaktus wat blom bly maar nét mooi,” sê Elize.

Prentjiemooi: Die foto is op Elisenheim geneem en per WhatsApp ontvang.

Raam: “Hentiesbaai is met ’n wortel omraam,” sê Hester Gous Steenkamp.

Kleurvol: “Wat ’n pragtige uitsig,” sê Clyde Besser.

Kristalle: Kianu Etzold het die foto van die soutpanne by Walvisbaai geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer