Lesersfoto's 17 Augustus 2020
Kleurvol: Lantie van Tonder het die sonsondergang op Walvisbaai afgeneem.
Somer in München: “Dit is die Schliersee buite München waar ek vakansie gaan hou het,“ sê Bianca Pilchowski.
Atmosferies: Die sonsondergang is deur Rhoda Nel op Hentiesbaai gedurende lockdown geneem.
Besonders: “Ek het die foto op Wolwedans geneem,” sê Rassie Zwarts van Okahandja.
Rustig: “Hierdie foto is tydens een van ons toere na Sandvishawe geneem,” sê JP Koch.
Mooi: Jan Farmer het die blomme prag in die Suide afgeneem.
Lekker: Björn Basler het bietjie in die woestyn gaan ontspan.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie