Lesersfoto's 17 Augustus 2021

Tanja Bause
Lekker: “Tafelberg is koud en in ’n gryskombers toegevou,” sê Mogamat Salie Saban.

Belowend: “Hoe pragtig lyk die weer by C?’est Si Bon Hotel op Otjiwarongo?” vra Roche Pretorius.

Altyd mooi: “Walvisbaai se sonsondergang is iets om oor huis toe te skryf,” sê Alismi Bosman.

Weer veilig: “Ons het die vasgevange bok gehelp,” sê Björn Basler.

Tot siens: “Die son sak oor Middelplaas,” sê Caroline Feris.

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer