Lesersfoto's 17 Desember 2020

Tanja Bause
Maatjies: “My dogter, Izylma, saam met een van haar hanskalwers,” sê Marlize Nel.

As die nood roep: “Mans is mans en moet doen wat mans doen,” sê Björn Balser.

Deurmekaar: “Ek hou nie daarvan om so vroeg op te staan nie,” sê Nina.

Lekker: “Frankie geniet die winterson,” sê Marion.

Kommentaar

Republikein 2025-04-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer