Lesersfoto's 17 Desember 2021
Mooi: Edwin Pagel het die foto van die sekretarisvoël geneem.
Alleen: Dirk Greeff het die kameelperd by Mount Etjo Safari Lodge gesien.
Dors: Björn Basler het die olifante in Etosha afgeneem.
Besige watergat: “My gunstelingwatergat in Etosha is M’bari,” sê Edwin Pagel.
Moeg: “Siestatyd in Etosha,” sê Uwe Neustadt.
Spieëlbeeld: Edwin Pagel het die sonsondergang by die Okaukuejo-watergat afgeneem.
n aksie: “Vier het kom visvang op my plaas,” sê Jochen Roeber.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie