Lesersfoto's 17 Februarie 2021

Tanja Bause
Weerlig: Hannes Pretorius het dié foto van die natuurlike vuurwerkvertoning oor Otjiwarongo ingestuur.

Mooi: Dawiena Tiboth het die blomme in die Bethanie-omgewing afgeneem.

Heerlik: Chrisma Viljoen het dié foto geneem.

Seëning: Jane Steyn het die reënbui afgeneem.

Wegkruip: Willem Gous het na die lelies op die plaas Sandhof gaan kyk.

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer