Lesersfoto’s 17 Februarie 2022
Spieëlbeeld: “Ons het op ’n uitstappie gegaan tydens sonsondergang,” sê De Villiers van Jaarsveld.
Vergadering: “Dit is die plek waar die tarentale in Swakopmund ontmoet,” sê Björn Basler.
Geniet die oomblik: “Die kamera, mense en die natuur maak ‘n foto,” sê Piedab van der Westhuizen.
Silhoeët: “Ek het die mooi sonsopkoms op Outjo afgeneem,” sê Alismi Bosman.
Goeiemôre: “Nog ‘n nuwe dag op Kalahari Anib Lodge,” sê Alan R. Krohne.
Tot siens: “Sonsondergang by die strandmeer op Walvisbaai,” sê Dirk Greeff.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie