Lesersfoto's 17 Junie 2020

Tanja Bause
Uitgevat: Die foto van die tannie op die plaas Kanobib is per Whatsapp ontvang. Pragtig: “Familie wat vir mekaar omgee,” sê Linda Louw. Ingelig: Koos Liebenberg het die koerantleser afgeneem. Myne: “Vroutjie-lief,” sê Emile Christians. Afkoel: “Dis somer en ons kan weer swem ouma,” sê Tersia Bredenkamp. Poplap: “Hier is 'n foto van onse enigste kind toe sy 6 maande oud geword het. Haar naam is Luna, Spaans vir maan en almal noem haar nou net Moon Child,” sê Shirley Tjaveondja. Ontdek: “Ons verken Lissabon met 'n bromponie,” sê Theo Klein. Uitreik: “Ons dames by Coleman Transport se hoofkantoor was ook by die Boksie vir 'n Boervrou-projek betrokke,” sê Gerrie Barnard.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer