Lesersfoto's 17 Maart 2021
Mooi: Elize het die foto in haar tuin geneem.
Kuns: “Ons het die foto tydens ’n uitstappie op Swakopmund geneem,” sê Nicole Wolmann.
Kleurvol: Die foto van ’n sonsondergang by die Le Mirage Lodge is deur Bono Locations geneem.
Pragtig: Koos Liebenberg het die lelies op Walvisbaai afgeneem.
Dankbaar: Dit is ’n fees vir die oog, net ná die reën,” sê Rene Strauss.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie