Lesersfoto's 17 November 2020

Tanja Bause
Besig: Emile Christians het die foto op Swakopmund geneem.

Soontoe: “Ek het die padaanwyser na Sossusvlei afgeneem,” sê Gawie Koekemoer.

Ontspanne: “Ek het die rustigheid op die plaas Heilbron vasgevang,” sê Loretha Mara.

Padlangs: “’n Namibiese plaashek soos jy net in ons land sal kry,” sê Björn Basler.

Kommentaar

Republikein 2025-04-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer