Lesersfotos 18 Augustus 2020
Eensaam: Neels Louw het die springbok in Etosha afgeneem.
Grillerig: Christine Potgieter het die foto vroeër vanjaar van 'n koringkriek op Grootfontein geneem.
Besonders: “Seldsame aandontmoeting,” sê LC Lassen.
Kleurvol: Franzel Strauss het die foto van die koggelmander geneem.
Oulik: Björn Basler het die foto van die babameerkat geneem.
Lafenis: Olaf en Claudia Bücking was in die Kgalagadi-oorgrenspark waar hulle die foto geneem het.
Nuuskierig: Ingrid het die foto in Etosha geneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie