Lesersfoto's 18 Desember 2020

Tanja Bause
Wanneer is dit tyd?: “Ek is reg vir Kersfees.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

’n Nat soen: “My broer, Pierre, saam met my kleindogter Islah by Jashoñ. Die foto is op my pa se plot by Usakos geneem,” sê Melanie Posthuma.

Lekker: “My Bubbeloo-staffie vat ’n Covid-blaaskans op die strand. Sonder sy masker het hy al die inperkings in Mei verbreek,” sê Melanie Steenkamp.

Moeg: “Charly en sy maatjie, Guri, die sebramuishond, het ’n middagslapie op hul plot naby Gobabis gevat,” sê Annette Werner.

Maatjies: “As die winter op sy koudste is moet Nala maar met ’n mussie langs JG slaap,” sê Goi Geurtse.

Badtyd: “Duren, Bree en Ore,” sê Lurdich Vries.

Onskuldig: “Wally is vrek stout, maar baie liefdevol,” sê Heiny Snyders.

Kommentaar

Republikein 2025-04-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer