Lesersfoto's 18 Februarie 2021
Familiepret: “Ek het die foto by ons plot naby Naruxas geneem,” sê Horace Henckert.
Uiteindelik: “Die Huabrivier nadat hy sterk afgekom en bedaar het,” sê Augustinus Thaniseb.
Twee reënbuie: Quintin Hartung het die foto van die Omatakoberge geneem.
Baie water in die woestyn: “Ek het dié foto vanaf Big Daddy op pad na Sossusvlei geneem,” sê Gert Kemp.
Pret: “Makayla geniet elke oomblik in die pan op die plaas Arib in die Leonardville-omgewing,” sê Tijanie Bredenhan.
Nog op pad: “Onheilspellende wolke hang sowat 40 km voor Usakos,” sê Johan van Zyl.
Dis die lewe: “So speel ons in die modder as Keetmanshoop reën kry,” sê Cindy-Ann Robberts.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie