Lesersfoto's 18 Junie 2020

Tanja Bause
Kleurvol: Elize het die foto in haar tuin geneem.

Sand: William Lloyd het die foto van die Dooievlei by Sossusvlei geneem.

Mooi: “Die uitsig vroegoggend vanaf die Bosuapas is 'n belewenis,” sê Tielman van Lill.

Daar val hy: “Stampriet, op pad huis toe,” sê mnr. Booysen.

Pragtig: “Ek het die foto van die sonneblom drie dae uitmekaar geneem,” sê Alexes van Tsumeb.

Altyd mooi: “As die mis dik lê, en die son maak 'n silwer kol op die see net op Hentiesbaai,” sê Marlene Erasmus.

Lekker: “Ek het die reënboog oor die plaas Helmeringhausen afgeneem,” sê Björn Basler.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer