Lesersfoto's 18 Maart 2021

Tanja Bause
Water in die woestyn: Christel Raith het die foto van Sossusvlei geneem.

Nuwe lewe: “’n Broodboom ná die reën. Reëndruppels klou aan die nuwe blare,” sê Corrie van der Westhuizen van Mariental.

Uiteindelik: Die foto is op die plaas Guruchab deur Izylma Nel geneem.

Dankbaar: Jan Farmer het reën in die omgewing van Bethanie afgeneem.

Nog steeds: “Die Neckartaldam loop op 4 Maart nog steeds oor,” sê Björn Basler.

Skakerings van groen: Esther van Zijl het die foto by die Avisdam geneem.

Besonders: “Die naweek toe die hele Namibië in die Suide in Maltahöhe was,” sê Lizelle Smit.

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer