Lesersfoto's 18 November 2020

Tanja Bause
Sterk: “John-Marshall Klazen het die uitstappie baie geniet.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Familie: “Meisies wag net so 18 jaar,” sê Piet Visser.

Helper: “HJ help om vir die hanslammers melk te gee,” sê Marlize Nel van die plaas Guruchab.

Veels geluk: “Elnathan se eerste verjaardag,” Lucia Kandovozo.

Lekker: “Elijah en sy oumie geniet die rooiduine van Gochas. As daardie Kalahari-grond eers deur jou tone kruip, kan jy nie wegbly nie,” sê Leon Esterhuizen.

Groot seun: “Juvandre is besig om die erf skoon te maak,” sê Elrico Ricardo Cloete.

Heeltyd speeltyd: “Die kinders geniet die see,” sê Vivien Heyman.

Kommentaar

Republikein 2025-04-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer