Lesersfoto's 19 April 2021

Tanja Bause
Liefie: “Peaches is té oulik,” sê Elize.

Lekker: “As dit nou nie bederf is nie, wat is dan?” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Bederf: “Dis 'n lekker lewe as jy 'n hond (Biscuit en Jasper) in die Jordaan-huishouding is,” sê Liretha Jordaan van Hentiesbaai.

Maatjies: “Muja, die boerboel hou vir Zaydi, die worsie, lekker warm met haar lyf,” sê Murray Smit.

Oppasser: “Die foto is op Lüderitz geneem,” sê EG Fredericks.

Ontspan: Lucinda en Nikisha Bok het die honde vir 'n uitstappie in die Okahandjarivier geneem. Johan Photgraphy het die foto geneem.

Familie: “Pa Lion en seun,” sê Lalie van Wyk.

Kommentaar

Republikein 2025-04-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer