Lesersfoto's 19 Augustus 2020
Avontuur: “Ek het die valskermswewers by Bitterwasser in die suide van die land afgeneem,” sê Bjorn Basler.
Totsiens: “Die Primêre Skool JTL Beukes neem afskeid van hulle geliefde skoolhoof, me. Brigitte Louw (sittend tweede van links) met haar aftrede,” sê Lorny Minnaar.
Ons se trots: “Darryl, Jo Marie en Ju Andre van Wyk is hulle ouers se trots,” sê Pieter van Wyk.
Maatjies: “Franzell en Claire is beste vriende wat ’n lang pad saam kom,” sê Shanice.
Somer: “Ek het die foto by die Schliersee buite München geneem. Ons het nou somer en met die Covid-19-pandemie het ek besluit om tuis te bly en die omgewing te verken,” sê Bianca Pilchowski.
Familie: “Ek het die foto van Bruniel Cloete en haar skoonma, Christine, geneem,” sê Lurdich Vries.
Wonder: “Ek wonder oor iemand baie spesiaals in my lewe. Jy moet jou vakansie by die see geniet,” sê Nicolette Erasmus.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie